Comments on: Schmalberger, Johannes

By: catherines
Die pa en seun het as priesters gedien in die kerk. Die Schmalberger gedenksteen is vandag te sien in die ou deel van die kerk, die toring is die enigste deel van die kerk wat behoue gebly het , die res afgebrand en herbou. Die begrafplaas het die grafte van verskeie Schmalbergers, en ook Catharina Schmalberger, tipies Duits, baie goed behoue grafstene, netjiese grafte vol blomme. Daar is n dorpie naby Lohrhaupten, by name Schmalberger, sal grag wil weet hoe die dorp die naam gekry het. Beslis moeite werd om Lohrhaupten te besoek, ons het huidige priester ontmoet en die die houtwerk in die kerk baie mooi. Daar is baie ou kunswerke in die ou toring gedeelte, het mooi fotos daarvan.

By: Chans
een broer*

By: Chans
Die twee Smalberger broers het van Duitsland, die dorpie Lohrhaupten gekom. Hulle pa was a priester van ‘n kerk daar.

Ons het fotos van die kerk.

Die even borer het verder opgetrek in Suid Afrika en die ander even het in die Mosselbaai area gebly.